top of page
Edited Image 2015-3-11-16:25:29

Edited Image 2015-3-11-16:25:29

IMG-20150308-WA0006_20150311134855218.jpg

IMG-20150308-WA0006_20150311134855218.jpg

Volmaakte Liefde...

Volmaakte Liefde...

Die Trou-klokke lui...!!

Die Trou-klokke lui...!!

Kom deel in ons blydskap 

 

wanneer ons,

 

Jenny

Armant

 

ons liefde en drome

saamvoeg om een

toekoms te skep op ons troudag

 

11 April '15,

 

om 15h30 vir 16h00

 

by 'Villa Su-Hansa', 20km anderkant Bothaville.

 

Vir 'n GROOT ervaring wat ons baie

graag saam met julle ons geliefde Familie en Vriende wil beleef en vier, en die onvergeetlike herinnering

daarvan in ons hart koester...

 

loer asseblief gerus deur ons webtuiste vir meer inligitng...

 

 

© selfgemaak deur Jenny

bottom of page