

Ons Storie...
Op skool het ons net van mekaar geweet, maar nooit eers die gedagte gehad van 'n moontlikheid dat ons padjies eendag sou kruis nie......


Ons Hartland <3
"Ons tuisland ons hartland, ons geliefkooste platteland, dis waar ons van pienkvoet af grootgeword het en vandag nog ligvoets op die...


Sy genade is genoeg...
Soos die Wind se ritsel deur die blare 'n eeu-oue boodskap fluister van Verlossing vir die Skare. Soos 'n druppel dou glinsterend jou...