top of page
twee harte word een...
11 April '15
Daar is net een blydskap in die lewe - om lief te hê en liefgehê te word...
Armant & Jenny

Ons kan nie wag om ons Groot dag saam julle
te vier nie...!!
Tema - Plaas Atmosfeer
Kontant kroeg beskikbaar
Kinders baie welkom
R.S.V.P asseblief voor of op 2 February '15
Rsvp a.s.b per e-pos / sommer direk onder aan hierdie blad
April se aande kan koud raak,
onthou om ietsie warm saam te vat...
Hoop om gou van julle te hoor!!
Baie liefde
Armant & Jenny
xoxo

bottom of page