Ons Hartland <3
- Jenny
- Jan 4, 2015
- 1 min read
"Ons tuisland ons hartland, ons geliefkooste platteland, dis waar ons van pienkvoet af grootgeword het en vandag nog ligvoets op die aarde loop..."
Jenny het grootgeword op die plaas Paardeplaas net buitekant Warden op die Roadside pad waar Armant op 'n kleindorpie, Kheetmanshoop in Namibie grootgeword het...1600 km baie wyd uitmekaar..., maar soos die jare aangestap het, het daar baie intussen gebeur wat hul paadjies laat kruis het...
"Ons is baie lief vir die platteland, veral vir die plaaslewe, die plat vlaktes, ons taal, hier waar ons mekaar verstaan, waar ons vir 10km werk toe en terug kan ry in 'n paar minute..., dis hier waar ons die klein dingetjies in die lewe kan waardeer, waar ons kan asemskep en God se stem kan hoor fluister in die stilte van die dag... En natuurlik sien ons altyd uit na naweke!"
"Steeds bevind ons onsself hier op die Platteland in ons hartsland, ons wil nêrens anders wees, solank dit steeds op die Platteland is; is die Kaap Hollands!!"
"Dis waar ons vandaan kom..."

Comments