Sy genade is genoeg...
- Jenny
- Jan 3, 2015
- 1 min read


Soos die Wind se ritsel deur die blare
'n eeu-oue boodskap fluister
van Verlossing vir die Skare.
Soos 'n druppel dou glinsterend
jou ewige dors les
onverdiend afwagtend.
So sal Sy genade
jou vertroos,
jou kroon,
jou beloon!
Hoegenaamd Onbeskaamd!
コメント